Eklablog Tous les blogs Top blogs Tourisme, Lieux et Événements Tous les blogs Tourisme, Lieux et Événements
Editer l'article Suivre ce blog Administration + Créer mon blog
MENU

KIKOU anciennement Oldiblog soyez les bienvenu(e)s dans mon monde où je répertorie tout ce qui me plaît dans la vie. Qui veut voyager loin ménage sa monture. Qui veut partir serein profitera de cette aventure ! Sincèrement vôtre. Bisoussss

Publicité

Baie de la Belle au bois dormant (poème)

Stilbaai

Die buurtdorp waar langs ek woon, is wonder skoon.
Aan die Suidekantmond die rivier in die see,
Om met hoog water ’n pragtige strandmeer te gee.

Ek woon in ’n fynbos paradys,
Waar ek elke dag die skepper prys.
Die mooiste plante groei in sy tuin,
Bos bokke woon in die duin.

Dassies sit langs die straat, van vroeg tot laat.
Terwyl duikers reg voor my op die sypaadjie wei.
Voëls baljaar in die tuin, sommige drentel in die ruim,
Vandie vars lug of is in vlug.

Soms sweef twee valke bo die Vallei, soekend om ’n prooi te kry.
Die hoogte punte wat my laat bewe,
Is die kraan arende waarbo die vallei swewe.

Daar is dae so vredig en stil, niks wat die rustigheid verskil.
Dan kom die wind weer met mening waai,
En duisende pluime waak op die baai.

Die Walvisse is ook weer hier,
Om ons mooi kus te versier.
Die Noordkapper kom in Julie hier heen, om hul grasie aan ons te verleen.
Vir maande vertoef hul in ons see, huiwer ook nie om vertoning te gee.

Op die hele aarde kan jy nie beter kry.
En daar is nie mooier te vind
As Stilbaai my hartse punt.

Maurina Juta



Stilbaai, également connu sous le nom de la baie de La Belle au bois dormant, est une ville le long de la côte sud de l'Afrique du Sud à environ quatre heures en voiture de Le Cap.

Stilbaai fait partie de la municipalité locale de Hessequa dans la province occidentale du Cap.


Publicité
Retour à l'accueil
Partager cet article
Repost0
Pour être informé des derniers articles, inscrivez vous :
Commenter cet article