• Hallo !
    (salut !)



    Dag

    GOEIEDAG

    BONJOUR



    Goeie môre (matin)


    Goeie middag (après-midi)

    Ken ek jou…
    Van links, nee
    Van regs, nee
    Waar dan ?
    Goeie naand (soir)

    Jy het opgedaag soos
    ‘n ster in die vars waters
    met die indruk dat jy
    my verstaan….

    Gesigloos staan jy
    Groot en kragtig
    Met worde wat sin ma
    Met oë na die toekoms…
    Maar dan kyk jy na my,
    Die oë op die grond
    My lippe om ‘n doodstaaf
    My woorde in my keel


    My toekoms vaag
    My lewe van onbelang
    So anders as jy…

    Goeie nag (nuit)




    Ek die nag, jy die dag …
    Maar kry ‘n mens skemer ?


    Poetry & Lyrics
    Dag en Nag

    Picksy
    26 Oct, 2007





    votre commentaire


    Suivre le flux RSS des articles de cette rubrique
    Suivre le flux RSS des commentaires de cette rubrique